Prestige Gholf Vellies – Eksklusief van 44+ Afrikaners
Inspirasie uit grasgroen “fairways” en wêreldklas prestasie.
Onthou asseblief!
Kies asseblief jou pasvorm – Normaal of Wyd. Dit help ons om te verseker dat jou Gholf Vellies perfek pas!
Hierdie gholf-vellie reeks is ’n huldeblyk aan die ryk nalatenskap van Suid-Afrikaanse gholf – van die stoïese kalmte van Gary Player tot die ysterfokus van Ernie Els en die moderne flair van Retief Goosen, die stil Kampvegter van Suid Afrikaanse gholf en Suid Afrikaanse boere.
-
Elegante afwerking en luukse leer vir styl op én van die baan af.
-
Ontwerp vir trots, prestasie en volhoubare gemak.
-
Net soos ons gholfhelde: Steeds met hulle gholf vellies stewig op moeder aarde
’n Vellie vir die man wat weet: styl begin by jou skoene, maar karakter dra jou verder.



















Resensies
There are no reviews yet.