Ounooi

R815.00

Ounooi | Grys “Nubuck” | Plat Roomkleurige Sool

Onthou asseblief!
Kies asseblief jou pasvorm – Normaal of Wyd.  Dit help ons om te verseker dat jou Vellies perfek pas!

“Ounooi” verwys na n liefdevolle noemnaam vir n Afrikaanse meisie of jong vrou. Sy is vasberade, sag maar sterk, getrou aan haar mense en oortuigings.

Dit verteenwoordig respek, wysheid en die versorgende rol van vroue in die Afrikaner-gemeenskap.

Kategorieë: ,
Merkers: , ,
SKU: N/A Categories: , Tags: , ,
This site uses cookies to offer you a better browsing experience. By browsing this website, you agree to our use of cookies.