Klein Leer “Patch” (Net die Bul)

R80.00

Die egte leer “Patch” is met ons kenmerkende bul-logo gestempel – ’n eerbetoon aan Afrikanerstandvastigheid

  • Net die Bul: Leer “Patch” : 40mm × 60mm
  • Inbranding – 15mm × 40mm

Ingebrand met n brandstempel wat warmgemaak word tot n temperatuur van 350 ‘C.

Elke leer stempel kan op enige keps / jas vasgestik word of vasgeplak word met leer gom en.met “studs” (wat voorsien word), op die hoeke bevestig word.

Kategorieë:
Merkers:
Category: Tag:
This site uses cookies to offer you a better browsing experience. By browsing this website, you agree to our use of cookies.