Afrikaner Bokbal

R1,500.00

Dis nie net ‘n bal nie. Dis ‘n simbool van egtheid, trots en erfenis — gemaak soos dinge vroeër gedoen is: met tyd, toewyding en eerlikheid.

Regte leer, met die hand uitgesny, handgestik met Byewas behandelde gare, en my eie Afrikaner-logo diep ingebrand soos dit behoort.

 ’n Bybelvers word in elke bal geplaas en is ook op ’n sleutelhouer gegraveer wat saam met die bal ingesluit word.

Bal word op aanvraag gemaak en is nie geredelik beskikbaar nie.

Elke bal het ’n unieke Reeksnommer.

Kategorieë:
Merkers:
Category: Tag:
This site uses cookies to offer you a better browsing experience. By browsing this website, you agree to our use of cookies.