Dirkie Uys

R762.00

Dirkie Uys | Kameelkleur “Nubuck” | Plat Room Sool

Onthou asseblief!
Kies asseblief jou pasvorm – Normaal of Wyd.  Dit help ons om te verseker dat jou Vellies perfek pas!

Klassiek, gemaklik en gemaak vir die alledaagse avonturier — die Dirkie Uys is vervaardig van hoëgehalte bruin nubuck-leer en geplaas op ’n plat roomkleurige sool vir ’n netjiese, stylvolle afwerking.

Kategorieë: ,
Merkers: , ,
SKU: N/A Categories: , Tags: , ,
This site uses cookies to offer you a better browsing experience. By browsing this website, you agree to our use of cookies.